top of page
IMG_4860.jpg

Mark & 
Menanté

Saterdag, 1 Augustus, 2026

IMG_4873.jpg
The Wedding
IMG_4819.jpg

Ons Groot Dag

Ons kan nie wag om ons groot dag met julle te deel nie. Hiermee nooi ons julle hartlik uit om ons troudag te vier.

Gaste Arriveer | 14:30

Seremonie Begin | 15:00

Vintage Yard Wedding Venue

Parys, Free State

Our Love Story

I'm a paragraph. Click here to add your own text and edit me. It’s easy. Just click “Edit Text” or double click me to add your own content and make changes to the font. Feel free to drag and drop me anywhere you like on your page. I’m a great place for you to tell a story and let your users know a little more about you.

This is a great space to write a long text about your company and your services. You can use this space to go into a little more detail about your company. Talk about your team and what services you provide.

Verblyf

Akkommodasie

Casa Cara Guesthouse

083 554 9204

The Dell

072 486 9491

Daar is ander verblyfopsies in Parys

Trou Besonderhede

K

Kleredrag: Semi-Formeel - Geen Jeans of Kortbroeke.

 

Kontant kroeg beskikbaar.

Gebruik asseblief die hutsmerk, #Verweytroue26 vir enige videos of foto's wat geneem word tydens die troue.

Dink asseblief aan 'n bybelversie waarmee julle ons wil seën.

Registry
IMG_4769.jpg

Trouwense

Die heel grootste geskenk is julle teenwoordigheid by ons spesiale dag. Sou jy ń geskenk wou koop, spaar jouself die baie loop. Bêre ń nootjie in die kas, en kom gooi dit in die huwelikstas.

Geskenk idees

https://www.myregistry.com/wedding-registry/menant-joubert-and-mark-verwey-roodepoort-gauteng/5412328

Gebruik #verweytroue as die wagwoord

IMG_4957.jpg

Sien uit om ons dag met julle te deel

Om jou teenwoordigheid te bevestig, kliek asseblief op die RSVP - skakel hieronder

RSVP asseblief voor 15 Mei 2026

Indien daar enige vrae is kontak ons gerus

Menanté: 072 574 5728

Mark: 082 521 2870

© 2035 by Mary and Anno. Powered and secured by Wix

bottom of page